Nam trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Roela

Race Dog
Joined
Feb 13, 2010
Messages
2,017
Reaction score
0
Location
Wes Kaap
Bike
KTM 990 Adventure
At lasthttps://s1183.photobucket.com/albums/x464/roela1/?action=view&current=Namtrip442.jpg
 
Sorry ouens, ek sukkel my vrek om foto's op te laai, komper verstaan nie my taal nie!
 
<hi-jack>
Gaan na photobucket,
maak die foto oop en click op die
IMG code
Hy behoort dan te s^e "Link" copied.
Dan druk jy net Ctrl+v of kies paste waar jy die foto wil wys.

Hoop ek help
</hi-jack>

 

Attachments

  • photobucket.png
    photobucket.png
    11.2 KB
do ur story in word doc then after posting ur picks on photobucket copy and paste the url as shown below into ur word doc where u want them to be and when u done there
control A the whole word doc including the urls u copied and pasted
then copy the whole lot.....open ur topic on WD and paste ur word doc
WALLA!!!
the moment the doc is posted to the WWW
we can all read ur story and perve ur pics all in one


:biggrin:

 
Sal die naweek moet kyk jong, dit gaan bietjie dik oppie plaas!
 
Wag man wag, dis koud in die kantoor en ek is bang vir spoke ook want dis ver vd huis af. :dousing:
 
Ek het nog net sulke kort storietjies van die trip gehoor en sal graag die piccies ook wil sien ....................  ;)
 
See Duiwel said:
Wag man wag, dis koud in die kantoor en ek is bang vir spoke ook want dis ver vd huis af. :dousing:
Ons wil nie spook stories hoor nie!
 
Hey Seeduiwel. Het julle veilig by die huis gekom? I am looking forward to your report.
 
Jis ou Wimpels! Ja man, moet net ander tyres kry! Ek sal na naweek my rr launch! Groete vir A
 
See Duiwel said:
Sal die naweek moet kyk jong, dit gaan bietjie dik oppie plaas!
Wanneer begin julle naweek daar in die Wes Kaap?
 
......................... en die naweek het gekom ........................ en die naweek het gegaan ..................... en daar is nog geen ride report nie  :peepwall:
 
Oom Foe-rie said:
......................... en die naweek het gekom ........................ en die naweek het gegaan ..................... en daar is nog geen ride report nie  :peepwall:

Jy moet weet, Namibia is donners ver........... :pot:
 
Top