Namibian family affair! rigting noord…met n neiging, die weste in!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
awesome trip you all had :thumleft: :thumleft:
at least your chain stayed on  >:D :thumleft:
 
Hi Len.
Pragtig man. Jou foto's is ongelooflik mooi.  Presies soos Namibia dit vir jou op die spyskaart voorsit. Ek is bly ons kon mekaar op julle roete raakry. |Sou graag wou dat dit op my S10 of 1100GS kon wees maar ek glo die geleentheid sal wel kom.

As julle belangstel kan julle my gerus kontak en ek werk n roete deur Namibia - via Etoshapanne - of via waar julle ookal wil heen ry en ek join julle.
Baie dankie vir die lekker bottel KAAPSE WYN.

Attie.
(Braklaagte)
 
Braklaagte said:

Ons gaan daai roetekaart by jou gooi....nie lank van nou af  :thumleft:
 
Top