Mark62
Race Dog
???
Outoppie wat sy 650 GS in vir n service R7000 later!
Hulle het 10 liter olie gebruik!!
Om die engine kamstig te flush.
Nou kom vra hy my?
Nee oom hulle is lekke skelm wa is die manual?
nee ek weet nie...
Hoeveel olie vat n 650? :
Service met recon radiator R7000!
So die bike is somme in die mark nou...
Sal later op WD sit...
Outoppie wat sy 650 GS in vir n service R7000 later!
Hulle het 10 liter olie gebruik!!
Om die engine kamstig te flush.
Nou kom vra hy my?
Nee oom hulle is lekke skelm wa is die manual?
nee ek weet nie...
Hoeveel olie vat n 650? :
Service met recon radiator R7000!
So die bike is somme in die mark nou...
Sal later op WD sit...