New guy

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ChristiaanVoges

Race Dog
Joined
Oct 10, 2011
Messages
663
Reaction score
3
Location
Stellenbosch
Bike
Honda CRF-250 Rally
Hello mede Dogs!

Eks nou al 'n rukkie deel van die forum, maar nooit rerig geweet van die introduction nie, so nou doen ek dit properly.
Eks nou ook nuut in die motorfiets industrie, alhoewel ek nou nog nie my eie fiets het nie, ry ek vrek baie saam my beste pel se pa op sy GSA rond orals heen.  :biggrin:

So ek geniet dit al klaar op die forum en kyk almal se fietse uit wat verkoop en lees al die raad. Rerig 'n awesome community die!

Dankie dat ek julle manne mag join!
Christiaan Voges
 
Top