Newbie van Bloem

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
8

800ADVRIDER

Guest
:ricky: Hello Almal  :ricky:

Ek is 'n Newbie van Bloem. Ek ry al 20 jaar motorfiets.
Het begin op Speedbikes, maar het die lig gesien so 9 jaar terug en Adventure motorfietse begin ry.
Huidiglik ry ek 'n Bmw F800GS Adventure.

Ek's beslis nie die mees "skilled" rider nie, maar sou ek 'n bietjie grond koop dan staan ek maar op en ry verder.
Ek's ook nie 'n groot "breakfast run" fan nie. Ek hou van toere doen, gravel travel al die pad.
 
Top