Jis ouens ek is so beindruk met julle, ek het 'n bike in die kaap gekry en het gevra of een van die WD's nie vir my na die fiets kan gaan kyk nie. Geelkat het vir my gegaan en my meer info gegee as wat ek sou kry as ek self gegaan het! Dankie Koos, julle ouens is awsome!
Maar nou het ek die bike gekoop en moet die ding nader aan my kry, Kaapstad is amper 1400km van my af, hoe maak ek nou?
Die bike is 'n 2003 KTM 300 Plastic
Maar nou het ek die bike gekoop en moet die ding nader aan my kry, Kaapstad is amper 1400km van my af, hoe maak ek nou?
Die bike is 'n 2003 KTM 300 Plastic