No Beat No speed

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Mark62

Race Dog
Joined
Feb 24, 2009
Messages
862
Reaction score
0
Location
Barrydale W.C.
Bike
Yamaha XT660
Moet nooit op n ander ou se bike ry nie ek het mos nou die dag met Dawid se bike gery van Droomers Yamaha met die Scorch op... No Beat No Speed. Ek het vandag 1 opgesit... No Beat No Speed klink be...ef in silent mode jy kan even n extra pypie uithaal, vasgeskroef met n 10mm boud dan bloody raas hy eers. No Beat No Speed. Performance wise ry die bike nog steeds 130km/h at 5000revs. Tot ek gaan sand en grondpad ry het! Verander ma jou ry styl! Sy gat is nou  baie ligter en die krag is da so vergeet ma van vinnig gas gee daai agterwiel spin nou eers! Ek het gou gewoond geraak aan die Beat ma nog nie aan die gat wat so lig is en die agterwiel wat net wil spin nie! So gaan koop ma n Scorch dit werk vergeet ma van crash bars ek al n 100 keer geval jou handle bars is die crashbars spaar ma daai geld en ga gaan koop n Scorch! You need the Beat but no need to Speed. behalwe dit die mense in hulle karre kyk om as jy aan kom of gee jou n kans om verby te kom nog n  groot plus punt! Now they have to Think Bike.
 
Top