Noneking and Dwerg’s reunion ride.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
The big bikes eat up the kilometres effortlessly and we soon find ourselves on Montagu where loadshedding dashes our hopes of getting a proper coffee.

View attachment 810254

View attachment 810255
Ja. Vandag, toe ek met my vrou agterop, so lekker teen 140 op die teerpad cruise, het ek onthou waarom ek so groot skoeter gekoop het.
Lekker gemaklik en ja, hulle kan ‘n langpad baie kort maak, as dit moet.
 
Ek het paar keer op die trip vir @Noneking gesê ek moes maar net weer ‘n 690 gekoop het maar toe ek 720km huis toe jaag op die teer het ek onthou hoekom ek eerder groter gegaan het

Edit: Moet ook by sê, daar is nie een plek waar die Rally Pro kort gekom het nie
 
Noneking great om te ontmoet, was lekker om met jou en Dwerg op te kon vang. Soos ek gesê het wat n voorreg dat twee broers saam dieselfde hobby het en kon memories maak.
 
Eintlik 3 broers maar die youngster is seker weer verdwaald in die veld met sy boog😈😈😈
 
I have bought the Desertfox pump back in the day (years back) from Chris and Amanda. It has aired up so many tires and never missed a beat.
I only discovered after our recent route and reasing this thread that I do not have a cigarette outlet (correct plug) on my Africa twin but only two USB rated too low to drive a pump.
So I ordered one along an Enduristan toolbag and 12liter bag to organize my tubes, pump and levers.
A handpump is on tomorrow's shopping list.
 
Love the Desertfox but is is quite bulky compared to others?
 
+1 on these, I have one and it is light, compact and perfect for intended purposes
Agree, had my Slime pump for nearly 10 years, still working but not as good as it used to, but after 10 years of hard life I cant complain and wil defiantly replace it with a Slime pump again. They are not cheap but you get what you pay for.
 
Fantastiese rit @Noneking en @Dwerg. Ek hou van hoe jy gedink het voor jy besluit het om Grootrivier aan te pak @Noneking, doen dit net, vat die kans en ry. Dis hoekom ons hierdie goed doen, as jy nie 'n bietjie bang en onseker raak op 'n rit nie kon jy maar net sowel die teerpad met jou kar gevat het. Jammer dat jy moes uitbyl in die Oos-Kaap. Hulle dorpe is gebreek maar die berge bly nog net so mooi. Ek het met trapfiets getoer daar verlede jaar Maart. Met 'n trapfiets kon ek "onder die radar" bly, langs die pad slaap en die dorpe vermy.

Dankie vir 'n lekker verslag.
 
Dankie vir saamlees!
 
Agree, had my Slime pump for nearly 10 years, still working but not as good as it used to, but after 10 years of hard life I cant complain and wil defiantly replace it with a Slime pump again. They are not cheap but you get what you pay for.
Got myself one last week 💪🏻
 
Top