DIGGER
Pack Dog
Net laat weet ek is nuut op die forum, ek en my vrou ('n permanente pillion) het gisteraand 'n paar van die manne by Kriges ontmoet. Snafu het my oorreed om na die Vioolsdrif Bash te gaan nadat ek vroeer die oggend al kop uitgetrek het. Ander manne daar was Sparky, Bus,Pote? en LeCap (as ek reg kan onthou) Lekker aandjie en die paar manne daar was almal in ons gemeente.