Nuut oppie plek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gypsybaron

Race Dog
Joined
Sep 15, 2009
Messages
3,133
Reaction score
245
Location
Hartbeespoort
Bike
BMW (all models)
Hi almal, ek's nuut hier.

Op hierdie stadium ry ek net my 1100RT, ek sukkel bietjie om die 650 op een wiel te balanseer  :p  Ek het nie besef 'n klip maak SO 'n groot gemors van 'n bike se voorkant nie...... Maar nou ja, ek het nie geluister toe hulle vir my gesê het ek moenie met iets wat groter as ek k@k soek nie :eek7:

Jaco
 
Top