Nuutjie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
S

Smurfette650

Guest
Dankie Malibu vir die uitnodiging  ;D

Eks nog BAIE nuut op 2 wiele en glo die enigste manier om te leer is deur ondervinding... Ongelukkig kry mens dit nie van by die huis sit nie! Dus, alleen ry is nie noodwendig lekker nie, so, as daar dalk iemand in Gauteng is wat hulle oor 'n 'newbie' en daarmee saam 'n girl sal ontferm, met JARE se geduld... sal ek SUPER bly wees!!
 
Top