Nuwe Hond

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Nov 8, 2011
Messages
2
Reaction score
0
Bike
NER-A-CAR
Hallo almal.
Na die naweek se bash is ek hooked. My naam is Corrie Meyer en ek bly in Lichtenburg. Die ouens wat by die bash was sal my onthou as die ou wat Vrydag laat gekom het met die bier. Ek my beste gegee om die res van die naweek almal se kele nat en koud te hou.
Ek is seker een van daardie ouens wat net surf aangesien ek nog nie 'n bike het nie, maar dit sal baie binnekort regestel word.
Julle is 'n great klomp wat lekker kan kuier.
GROETNIS.
PS Die naam "Chillies" het die werkers op die plaas jare terug vir my gegee ( en ek hou nie eers van brandkos nie!)
 
Top