Nuwe lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
M

mvollenstee

Guest
Dag almal ek is Martin van Vollenstee, ek het vir my n GS 1200 2013 model so 5 maande terug gekoop. Nog nuut met die ding.  Ek het al so 7000km gedoen op die fiets en al lekker geval. Ek bly 30km buite Rustenburg as daar iemand naby is wat meer ervare is wat soms saam met my wil ry.
 
Top