Nuwe lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

wim

Puppy
Joined
Apr 28, 2009
Messages
20
Reaction score
0
Location
Pietersburg
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
Na jare sonder motorfiets asg van huwelik kinders en finansies is ek terug.Het n 2008 Geel DL650Vstrom gekry en geniet die fiets elke km.Is van Pietersburg het vroeer CB900F en CBX padfietse gery nou wil ek die grondpad ry probeer.Hoop hier is n paar Wilddogs rond wat kan help.Vir ander wat sit en top of hulle n fiets moet kry vergeet die swak ekenomie kry n "bike" en ry
 

Attachments

  • Wim.jpg
    Wim.jpg
    35.3 KB

Latest posts

Top