October Karoo run

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dit lyk nou lekker. Julle het seker my spore oor Pakhuispas gesien, is bietjie vroeer die oggend daar deur op pad Upington toe  ;D
 
Lekker Pleco!!  :thumleft:

Gaan 'n HP2 ooit lelik raak???  :biggrin:

Nice video van Katbakkies - big up to Teach!!  :eek:
 
Brakenjan said:
Lekker Pleco!!  :thumleft:

Gaan 'n HP2 ooit lelik raak???  :biggrin:

Nice video van Katbakkies - big up to Teach!!  :eek:

Teach was nie impressed nie. Maar sy wou ook nie afklim nie!

Sy is gewoond KTM 950s agterop ry, maar sy se die HP2 is baie wilder.  :ricky:
 
Top