My ma se nooiensvan is Serfontein and haar familie het naby Koppies geboer. Dit was so lekker om te lees van die stasie ens.
Baie dankie vir die nostalgie en interessante geskiedenisles :thumleft:
Ongelukkig het ons geskiedenisonnie meer belangestel in toiletgrappies (nie toilethumor nie, maar werklike toiletgrappies) en om gou 'n rokie te vang gedurende klastyd, as om les te gee. :xxbah: