dual
Race Dog
Vanoggend gewerk en werk ook Maandag
So daar moet iets gery word, toe vat ek gou die ou Houwhoekpas aan
De Bosdam
Karwyderskraalpas
Sekretarisvoël langs die pad, sien hulle deesdae meer gereeld
Gravel highway
Ou Houwhoek ingang by Botrivier begraafplaas, die wêreld is bestrooi met rommel en gemors, en al die grafstene is omgegooi, sad
Die pas is maar hier en daar nog rof en uitgespoel, heelwat beter as die laaste keer wat ek hom gery het, daar is beslis herstelwerk gedoen, die pas bly spesiaal en mooi, laat die fotos die storie verder vat
Die ou pas van die nuwe pas af
Die plek is darem naby genoeg om vir 'n vinnige middag weg te glip