Our first day trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dit bly maar een van die mooiste gedeeltes van ons land.  Wil Maart 2016 daai Stellenbosch/Franschoek plekke kom besigtig.

Dankie vir die rr en deel in julle lekkerkry.
 
Lekker report. Jissie, ek woon al hoe lank in die Strand en weet nie eers van die plekke nie. Dankie. Sal dit op vroeg volgende jaar se trip lysie sit.

Sent from my ST27i using Tapatalk
 
Welkom by n spesiale klub, dat jou beste maat saam met jou die dinge deel!

Dit is regtig n voorreg om avonture saam met haar te deel... net n heads up, begin spaar.  :peepwall: Die Dakkie is n awesome fiets, maar n 1200 toer beter, happy pillion happy trip. En dan as die gogga nou groot vasknyp, dan gaan sy eendag haar sexy ogies maak, saam die puppy look, en dan het sy ook haar eie fiets.... het die fliek sien speel en julle gaan julle eie stories maak!

Geniet dit!!
 
Dankie vir die verwelkoming en ek is bly julle het die RR geniet.
 

Latest posts

Top