Our first day trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Mooi bike,mooi meisie en pragtige area om in te ry. Wat wil n man nou meer het  :thumleft:
 
Black_Hawk said:
Welkom by die nuwe avontuur en deel van iets wat 'n leefstyl gaan word. Hier is eindelose mooi paaie om te ry en plekke om te sien, veral as jy van die "swart goed" afklim en bietjie sof gaan maak.

Bly om te sien julle het dit geniet en als het goed verloop. Smaak my die training het jou baie goed gedoen  :thumleft:

Ek neem aan jy was ook by die Training Day by Anura?  ;D
 
subie said:
Mooi bike,mooi meisie en pragtige area om in te ry. Wat wil n man nou meer het  :thumleft:

Dankie, dis net soos jy daar se!  :)
 
Tony the Boney said:
Fantastic ride report and very well presented.
90% of the folk on this forum can learn a thing or 2 from this!!
Thanks Tony.  I also have much to learn so will take any advice people have to offer.  :)
 
Hankeeb said:
Black_Hawk said:
Welkom by die nuwe avontuur en deel van iets wat 'n leefstyl gaan word. Hier is eindelose mooi paaie om te ry en plekke om te sien, veral as jy van die "swart goed" afklim en bietjie sof gaan maak.

Bly om te sien julle het dit geniet en als het goed verloop. Smaak my die training het jou baie goed gedoen  :thumleft:

Ek neem aan jy was ook by die Training Day by Anura?   ;D

Dit is reg ja. Ek het level 2 gedoen en my bike het bietjie probleme gegee. My meisie het "ge-observe" by level 1 want sy wil ook begin ry. EK het toe die middag so bietjie saam met die level 1 groep uitgehang. Ons het julle so rukkie terug by TracMac ook verby mekaar geloop, maar ons was ongelukkig bietjie druk vir tyd gewees so kon nie juis kom groet het nie
 
Ek onthou ja! Nou weet ek presies wie jy is!
Volgende keer doen ek ook Level 2.  ;D
 
Dis reg so... my bike se stator het ingegee so ek het maar beperkte aantal "starte" gehad vir die dag. Ek het so uitgesien om weer die "outride te gaan doen na die training.. maar volgende keer is elk defnitief weer daar en dan het die huisdiertjie ook hopelik al haar learners en kan self ook 'n training bywoon.

Dis great nuus! Hoop om jou by die volgende training day te sien!
 
Lekker RR, glad you're enjoying the riding  :thumleft:
 
baie dankie vir die mooi ritverslag en al die kiekies, ek het lekker saam gecruise  :ricky:
 
Top