PE to Graaff-Reinett / 2 small bikes with big hearts

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ai tog Jakkals, ek sou so graag die trip saam jou wou gedoen het. Lyk baie mooi daar deur ne!
Sal volgende keer defnitief saam ry!
Mooi pics!
 
Kosie said:
Ai tog Jakkals, ek sou so graag die trip saam jou wou gedoen het. Lyk baie mooi daar deur ne!
Sal volgende keer defnitief saam ry!
Mooi pics!
Ja nee Kosie jy sou dit geniet het, Vellies kan bevestig dat dit 'n baie lekker roete is.

Ek sal laater foto's post ek wil nou nie Vellies se RR op foeter nie.  :thumleft:
 
Nee wat Jakkals jy kan maar laat loop. Ons gesels mos almal saam hier oor dieselfde dinge. Ek is nie sensitief nie  :biggrin:
 
I know two riding buds that road on the western side but the river was high and they did not realise the bend existed because they were chasing each other,needless to say their bikes had a serious wash.
 
Well one will dunk a bike if you take that Piesang bridge too quick and drop it. The hole on the right looks like a bike will be submersed and you gonna %$# to get it our of there.
 
Hey Bie, lekker grootbek ne, maar jy's nooit daar as ek deur ry nie  >:D..................ek sallie al jou koffie drink nie net so paar koppies ;D ;D

Daai kontrei is maar nou eenkeer mooi. Die foto is vroeer vanjaar genneem in Jansenville, toe ek en vroulief daar na Graaff-Reneitte se kant vir so week gaan ry het. Dit was deksels warm wees.D
 
Attachments

  • Jansenville 01-2012.JPG
    Jansenville 01-2012.JPG
    82 KB
Great report! :thumleft:

GR lê maar net in een van die mooiste dele van ons land.

...wens ons kan van daai soort MacD's hier koop!

♪♪
DirtRebell said:
Great report! :thumleft:

GR lê maar net in een van die mooiste dele van ons land.

...wens ons kan van daai soort MacD's hier koop!
Stem 100% saam GR is seker een van die mooiste dorpe en die omgewing is ongelooflik mooi.  :thumleft:

Dit is net daai Jansenville waarvan ek nie so mooi weet nie, klink my daar bly 'n ou wat sy mes in het vir ons toeriste.  :biggrin:

Daai Mc Donalds kry mens net by geselektiewe out let's  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Tiger8 said:
Hey Bie, lekker grootbek ne, maar jy's nooit daar as ek deur ry nie  >:D..................ek sallie al jou koffie drink nie net so paar koppies ;D ;D

Daai kontrei is maar nou eenkeer mooi. Die foto is vroeer vanjaar genneem in Jansenville, toe ek en vroulief daar na Graaff-Reneitte se kant vir so week gaan ry het. Dit was deksels warm wees.D

Hey, "nooit" was een keer en dis nie ek wat nie hier was toe jy deurgery het nie, dis jy wat deurgery het toe ek nie hier was nie.  :deal:  :imaposer:
 
Jakkals said:
♪♪
DirtRebell said:
Great report! :thumleft:

GR lê maar net in een van die mooiste dele van ons land.

...wens ons kan van daai soort MacD's hier koop!
Stem 100% saam GR is seker een van die mooiste dorpe en die omgewing is ongelooflik mooi.  :thumleft:

Dit is net daai Jansenville waarvan ek nie so mooi weet nie, klink my daar bly 'n ou wat sy mes in het vir ons toeriste.  :biggrin:

Daai Mc Donalds kry mens net by geselektiewe out let's  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Jansenville is seker maar 'n ou kak plek, maar hier bly sulke oulike mense.  :imaposer:
 
Jakkals said:
♪♪
DirtRebell said:
Great report! :thumleft:

GR lê maar net in een van die mooiste dele van ons land.

...wens ons kan van daai soort MacD's hier koop!
Stem 100% saam GR is seker een van die mooiste dorpe en die omgewing is ongelooflik mooi.  :thumleft:

Dit is net daai Jansenville waarvan ek nie so mooi weet nie, klink my daar bly 'n ou wat sy mes in het vir ons toeriste.  :biggrin:

Daai Mc Donalds kry mens net by geselektiewe out let's  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Bie
Hey, "nooit" was een keer en dis nie ek wat nie hier was toe jy deurgery het nie, dis jy wat deurgery het toe ek nie hier was nie.  deal  ImaPoser

Nee maar kyk, dit is nou n baie mooi Mes   ;) :thumleft:
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=96822.0

Volgende keer Bie  :thumleft:
 
Maar jy is darem skerp en vinnig vandag Tiger8  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Hier is nog 'n paar foto's van die omgewing

Attachments

  • Steytlerville , Graaf Reinet (1).JPG
    Steytlerville , Graaf Reinet (1).JPG
    124.7 KB
  • Steytlerville , Graaf Reinet (10).JPG
    Steytlerville , Graaf Reinet (10).JPG
    103.1 KB
  • Steytlerville , Graaf Reinet (5).JPG
    Steytlerville , Graaf Reinet (5).JPG
    80.9 KB
Nog 'n paar
 
Attachments

  • Steytlerville , Graaf Reinet (11).JPG
    Steytlerville , Graaf Reinet (11).JPG
    100.4 KB
  • Steytlerville , Graaf Reinet (15).JPG
    Steytlerville , Graaf Reinet (15).JPG
    64.4 KB
  • Steytlerville , Graaf Reinet (19).JPG
    Steytlerville , Graaf Reinet (19).JPG
    76 KB
Love this report , I have done a number of rides in the area .

Those small bikes are the buisness , you get to see the countryside instead of trying to immate Alfie Cox .

You have just inspired me to take my wifes Honda CRX 200 and do a little walk about.
 
blainec said:

Dit is ook die rede hoekom ek meeste van die tyd alleen ry want dan kan ek stop en rond staan vir solank ek wil. In 'n groep is dit te veel give and take. :deal:

Om saam met ander bike's te ry is lekker as jy die regte groep mense het maar ek verkies maar om die af gelee paadjies op my eie te ry. :thumleft:
 
We consider ourselves to be novices but ride is what we wanna do. We've done a few of these trips varying between 600kms and 1200kms. Each of them turned out to be epic, in our books anyway. Lord Willing we will remember them for ever. Some satisfaction is derived from being able to do this with the little we have and it feels great everytime. We've seen lovely places, did wonderful things and built awesome friendships. We plan to do more!
 
Dit is die regte gees Vellies.
Mens leef net eenkeer en ek wil nie eendag as ek oud is op die stoep sit en dink oor wat ek kon gedoen het nie maar eerder oor wat ek gedoen het. :thumleft:
 
vellies said:
We consider ourselves to be novices but ride is what we wanna do. We've done a few of these trips varying between 600kms and 1200kms. Each of them turned out to be epic, in our books anyway. Lord Willing we will remember them for ever. Some satisfaction is derived from being able to do this with the little we have and it feels great everytime. We've seen lovely places, did wonderful things and built awesome friendships. We plan to do more!

This to me, is the adventure biker spirit  :thumleft: Not about the roughest terrain, highest mountain or meanest machine. Well said vellies  :3some:
 
Jakkals said:
HAMSTER said:
Vellies,daar het al baie manne op daai drif gele.Ek was een van hulle.
My jinne ou Hamster, en daar vat ek wragtig iets onwetend op jou en die ander se gesamentlike stukkie grond.  :imaposer:

Toe ek daar stop het ek gedink dit is so mooi hier ek sal maar 'n rukkie moet rond staan en toe maak ek maar die top box oop. >:D

Ek was two up en gelaai oor die driff en toe ek op hom is het ek gevoel hy is snot soos in snot, gelukig het ek dit darem gemaak sonder 'n glipsie.

Ek het gesien in die slik dat daar bike's oor is van te vore en dat die een dalk 'n glipsie kon gehad het wat sy spoor het heel dwars oor die brug gegaan maar min het ek geweet dat ek vandag sou uitvind wie se spoor dit was. :biggrin:
AAI ou grootmond.Pasop jou luck gaan eendag jou los.Snot bly glad en ek was al seker 100 x daaroor,maar daai keer was seker een te veel.
 
Top