PE to Graaff-Reinett / 2 small bikes with big hearts

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
:laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:
Ai my ou maat Hamster, nou staan en byt jy my in plaas dat jy vir ons 'n trippie daar aan jou kant reel.  :deal:
Maar gelukig het ek en jy darem weer 'n entjie saam gery na jou glipsie en al het jy bietjie mank geloop was daar niks fout met jou dors nie.  :imaposer: :imaposer:

Ja nee, as jy eers gly op daai slik dan is dit reguit grond toei en daar niks wat jou keer nie.
 
vellies said:
Dit was amper of ek het vinniger opgestaan as wat ek geval het  :biggrin:
:laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4:
Dit gebeur gewoonlik net as daar baie mense om jou rond staan Vellies.
Dit is nog 'n voordeel van alleen ry, val op jou eie tyd en staan op op jou eie tyd.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Top