Plettenberg op na wes kus idees asb

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Nov 7, 2011
Messages
835
Reaction score
12
Location
Mpumalanga
Bike
Honda CRF-1100L Africa Twin
Wonder of julle my kan help asb. Ek wil van Plettenberg baai op ry kus langs na die wes kus met my S10 kan julle asb vir my idees gee waar heen om tery wat om tegaan besoek ek gaan net een persoon wees en is nou nie lus vir tegniese ry op die rut nie maar wel seenery landskappe en enige iets waar die moeitewerd is om tekamp tebly dan gaan ek van die wes kus af weer trg kom deur Noord Kaap Noord wes na Pta. As julle dink dis nie die moetewerd om iewers heen tery asb se my alle info sal baie verwelkom wees ek beoog om dit Desember tery.
Dankie
 
Top