Pretoria na Thabazimbi

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Topie

Race Dog
Joined
Sep 28, 2011
Messages
534
Reaction score
1
Location
Pretoria
Bike
Yamaha TW200
Hallo Brakke

Ek en Jnr is genooi om die naweek van 9 Augustus saam pelle te gaan jag in die Thabazimbi omgewing. As nie jagters is dit n lekker outing vir ons.
Ons wil graag so n trippie doen met die fietse ...het enige iemand n lekker grond roete wat julle kan deel,
as ek reg kan onthou het Subie nie so lank terug in die warmbad omgewing gedoen ...
Enige voorstelle sal welkom wees asb manne (en dames)
 
Top