MDT
Race Dog
Ek dink daaraan om my 950 te verkoop kan julle manne help met pryse
Spot lights handle bar switch begin 2012 gaan nie op die fotos wees nie
950 S suspensie laat doen in 2010. Het iemand geruil so dis volle 950 S
Het 950 S seat en Gel comfort seat
Facet fuel pump 2011 opgesit
Endure front funder plus gewone fender
Excel front rim 2009 na die vorige te veel duike ingehad het geen duike op nuwe
High OEM crash bars vanaf KTM self 2009 opgesit
Hyde lens cover oranje met bike gekry
Bosson pype 2010 jy kan sien hulle is al gebruik nie meer splinter nuut nie
Hy het net in garage geslaap en onder n seiltjie ook.
950 adventure
35000km
2005
geen skade
Laat weet asb die wat weet wat hy sal kos.
Groete
M