Dusty Rusty
Grey Hound
Hoe ondervind julle ouens julle DR's se brieke?
In vergelyking met my Tornado is die DR se brieke baie swakker en het baie minder byt. Is dit maar 'n DR ding? (ek ry omtrend net op voorbriek)