quickie to swartkops airforce base

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Walter ZSA said:
Varkboer waar kry daai vark van jou so paar knaters?

Frankie wou nie afklim van daai ou geele nie!

Ons teel hulle so hierso hulle werk met daai goet anders word hulle russians :imaposer:
 
Willie het my so 10:15 gebel.hy het dit darem gemaak huistoe.

Wil die MD van bmw sa se nommer kry.wil mooi vir hom vertel wat ek van sy roadside assistance dink.
 
Walter ZSA said:
Willie het my so 10:15 gebel.hy het dit darem gemaak huistoe.

Wil die MD van bmw sa se nommer kry.wil mooi vir hom vertel wat ek van sy roadside assistance dink.

Ja dis belaglik begin jy Nampo more
 
Daardie swart gs van tiffie het demone in sy enjin.Daai ding het nie brieke nie.Die duiwel is los in sy enjin, hy sal mens doodmaak
 
Walter ZSA said:
Daardie swart gs van tiffie het demone in sy enjin.Daai ding het nie brieke nie.Die duiwel is los in sy enjin, hy sal mens doodmaak
Mens moet net bo bly :ricky:
 
Jip, moet van more oggend af elke dag boere invlieg nampo toe.Gaan my frustrasies op daai Caravan uithaal.
 
Walter ZSA said:
Jip, moet van more oggend af elke dag boere invlieg nampo toe.Gaan my frustrasies op daai Caravan uithaal.
Bike an no weer rus :dousing:
 
Nou ja laat ek aan daai fotos gaan werk poust hulle nou nou :lamer:
 
Bliksem Tiffie. Ek sal mos nooit n ou met ballas so groot soos sy avitar my baaik laat ry nie!![/quote]

:laughing4:jip dit werkamper soosdaai airhawk seats :imaposer:
 
More more

Nou ja ek ry nou Nampo to Walter vlieg elke dag Nampo toe ( sy arms is seker al moeg) ek wonder wat maak Tiffy hy pieppie seker van die koue?  :spitcoffee:
 
Top