R.I.P. Andre Botha - Shimwells Yamaha

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jan 7, 2013
Messages
3
Reaction score
0
Location
Roodeplaat Dam, Pretoria
Bike
KTM 990 Adventure
Vir die van julle wat vir Andre geken het, sal weet dat hy n nederige superster met baie medaljes was!
Hy is skielik laas Vrydag oorlede na komplikasies van leukemi behandeling.
Sy gedenkdiens is 11 Julie 2023, detail hieronder:

Ons almal gaan jou moerse mis ou Grote, lekker rus!
Sterkte aan al sy familie en vriende.

1688108834977.png
 
Top