cjvrensb
Pack Dog
Die slimstes het die paaie oorgeteer hier by ons en die bane oopgemaak om op te ry waar die teer nog nat was. ou sit ek met stukke teer oral op die onderstel, swingarm en exhaust. Dit lyk terrible maar ruik nog meer terrible wanneer die fiets warmword..
ek lees op hulle praat van peanut botter en WD40of Q20, dit help maar werk stadig, Enige ander opsies?
ek lees op hulle praat van peanut botter en WD40of Q20, dit help maar werk stadig, Enige ander opsies?