Rhino Park - Saterdag 7 Julie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Carrots

Grey Hound
Joined
Aug 18, 2010
Messages
5,647
Reaction score
2
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo Brakke,

Leon en Sharon reel dit gewoonlik maar hulle kan nie volgende week Saterdag maak nie. Sien die vorige een...was great fun:

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=99485.0

Paar van ons het klaar planne gemaak vir die dag so die wat met hulle plastics of selfs die groter bikes wil kom speel is meer as welkom.

Toegang kos ek dink R75 per persoon per dag en dit is glad nie baie vir wat jy kry nie. Ons kom gewoonlik so 9 bells bymekaar aan die agterkant onder die bome en elkeen does soos hy/sy wil. Ek sal paar sakke hout vat so bring jou coolbox en iets om te braai dat ons bietjie kan social na die tyd. Daar is roosters ens maar bring stoele as jy nie heel dag wil staan nie.

Daar is 'n cash bar ook en mens kan sandwiches en snacks koop ook as jy wil.

Be there...or be square!!  :deal:
 
Top