Rib en Chips

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gerard

Teelhond
Global Moderator
Joined
Jan 16, 2010
Messages
38,510
Reaction score
3,247
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1150GS
Eks nou so lus, ek het besluit ek gooi vlg naweek 'n draai by Oasis vir spare rib en chips. Sal so langs die pad sien vir wie ek kan hello sê. Nie seker hoe om ek ry nie, en ry met die tanker.

Trek Woensdag weg en ry sommer maar net tot ek omdraai.

Sien julle daar( Did ook sommer dat ek en Gerrit April se spit kan beplan. Die man is stil)
 
Top