Bloem, surrounding & beyond

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dorsland said:
Lyk na 'n spoggerige fiets daai. [emoji1303]
Ja hy was nog altyd vir my spoggerig.

Hy is al 'n goeie paar jaar oud. Ek het hom tweedehans gekoop in 2015.

Die ou fiets kyk goed na my.
 
Lanklaas hier gespost.

Wou sommer iewers iets neerskryf vandag.

My kinders is so amazing. Hulle is nou amper 6 en die liefde van God wat in hulle is, is amazing.
Hul kom na ons toe die ander dag en sê hulle het "omgee hartjies". Hulle wil hê ons moet pakkies maak met goedjies in om vir die mense by die verkeersligte te gee. So toe gaan ons en koop vrugte en koekies en dinge. Nou lê die kar vol bruin papier sakkies gereed vir "omgee":giggle:

Dis amazing hoe kinders so maklik God se liefde kan ervaar en uitleef, maar volwassenes steek daai ingebore liefde van God so maklik diep weg. "If I don't acknowledge it, it doesn't exist" tipe houding :confused:. Hulle het my vandag weer iets geleer van God se hart vir sy kinders.

Geseënde dag vir almal.
 
Lekker braaidag manne en dame(s)

20220924_120158.jpg
 
We did a community project today. We collected clothing and food items for the Jagersfontein affected. Went out to deliver them to where they were temporary relocated outside Bloemfontein. It was granted for me and another to go there on the bikes. Took a nice gravel detour in the morning as all the cars got onto the highway.

When the project was done, I took a nice ride for the remainder of the morning. A birthday ride if you will... 😁
After that, had some milkshakes with my wife and kids at local airfield café. All in all it was a fun day.

1664566150492.png
 
Top