George77
Race Dog
Ek het gedink om rider communication op my en my seun se helmets te sit. Hy leer maar nou tans ry, dit is nou plastics, en sodoende kan ek hom mooi leer wanneer om te gear, te briek, vet te gee ens terwyl ons ry. Ek soek n goedkoop oplossing, want dit sal nie n langtermyn ding wees nie. Sodra hy die prinsiep verstaan sal dit nie meer nodig wees nie.
Ek hoor graag jul menings.
Ek hoor graag jul menings.