Hentie bm
Race Dog
:thumleft:
TVB said:As jy Nuwejaar inSA wil wees sal jy moet ophou ski in die kameel poep en die Dakar se volume contol oopmaak antie eepwall:
Ek hou van jou under cover look, pasop dat n langbaard lang 'Pile Pile' resturant eienaar jou nie dalk koop nie :deal:
TVB said::imaposer: :imaposer: :imaposer:
Jy het nie n body guard nodig nie!! Kry sommer n lekker Panga en 'Circumcise ' hul verder! :thumleft:
Cheers!
TVB said:As jy hier in Turkana kom, laat hul vir jou een van daai tradisionele gevegs gewrigsmesse maaak, heel nice. Dis n lem wat om die gewrig kom met n dier se vel binne om jou vel te beskerm en buite haal jy dit vel oor die snykant af en as iets te na aan jou bubble kom lem jou hom!! :laughing4: Die Turkana mense maak die mooiste armbande van krale, ek het nou een om my gewrig om te help dat ek nie my naam vergeet nie, dit help egter nie teen naam verloor of plein naam 'gatmaak' nie atch:
Cheers :thumleft:
1ougat said:Of the Turkana weapons, the wrist-knife (abarait) is the most infamous of the lot, at least in terms of its spine-chilling appearance, and is unique - in Kenya at least - to the Turkana (various related peoples in southern Sudan also carry them). The blade is sheathed with two bands of goat skin leather, one on the inside to protect the wrist on which it is worn like a bracelet, and one on the outside. The outer band has steel and copper ends. Formerly used in close combat and in fights among the Turkana (it was taboo to kill a fellow Turkana with a spear), the wrist-knife's usefulness is gradually being made redundant by automatic rifles such as the AK-47.
.....Kry eerder die AK :biggrin: :biggrin: :biggrin:
chrisL said:1ste foto.......ry ook al nes n local. Sny reg voor die ou met die bike in!! eepwall:
Is reg so Jo. Adapt or die. :deal:
Enter your email address to join: