Hi Jolandie, welkom in goeie SA. Veels geluk met die amper voltooing van jou trip, ek dink jy is 'n yster, gaan jy nog in Angola klaar maak of is SA die einde van die trip? Ek sou so graag jou wou kom groet het by Oshoek maar ek is nog in 'n "moonboot" na my onder onsie met die bosbok 18 km voor hierdie jaar se WD bash. Ek sal graag met jou wil gesels as jy weer in JHB is omdat ek nog hard aan die beplan is vir 'n om die wereld bike trip. Groete en geniet jou laaste deel van die trip en weereens geluk.