Pietcoke
Race Dog
- Joined
- Nov 24, 2008
- Messages
- 1,989
- Reaction score
- 0
- Location
- Worcester, Western Cape
- Bike
- BMW (all models)
Jo ek het nou lekker gelees. Jy doen uitstekend. Thanx :thumleft:
See Duiwel said:Great om te hoor jy is OK. Ek het met 'n Heidi 9000 km gekry, maar onthou dis KTM kilo's want die ding spin mos heeltyd! Mooi ry, ons hou jou dop. Is dit daar ook so warm, hier wil die winter maar net nie kom nie.
Piet Coke said:Jo ek het nou lekker gelees. Jy doen uitstekend. Thanx :thumleft:
SteveD said:Go girl! Insiring stuff, except for the boat-to-boat transfer of your precious bike. That is just plain scary.
You mentioned that you had left some stuff behind, to be picked up on your way back? Just for interest, what have you decided you can do without? For the enlightenment of us couch-potato-wannabe-explorers....
(I laughed at the "light bikes like the KTM 990 Adventure" versus your loaded BMW 650 Dakar)
schalk vd merwe said:Hi Jolandie, ek glo jy gaan die trip deurmaak. As 'n mens glo jy gaan dit maak dan sal jy. Iemand wat ek ken het ook met 'n 650 Dakar deur Afrika en Europa gery en sy bike het toe al 160 000km op gehad, so ek dink jy het die regte bike wat betroubaar is. Miskien net 'n bietjie advies, n' mens raak altyd lus vir Suid Afrikaanse kos in Afrika, as jy Shoprite Google kan jy sien waar hulle winkels is in baie van die groot stede en die selfde vleis en ander voorraad as in RSA daar kry. Ons het dit gedoen en het altyd lekker geeët. Ek volg nou jou trip en sal jou op die grens kom ontmoet volgende jaar as jy terug kom. Sterkte en al die WD ouens dink jy is 'n yster. Groete Schalk JHB.
Klink Fair Enough :thumleft:jorust said:*** ANNOUNCEMENT ***
Please note: The official finish for my expedition will not be Cape L'Agulhas...but Luanda (Angola).
Seeing as Angola is my main sponsor, it is only fitting that I should end in Angola. I have been in discussions with government around this idea and just received confirmation now.
I will still stop in L'Agulhas of course. And I'm sure I'll spend a few days in Cpt...but will then carry on back into Namibia and on to Angola for the official finish.
I will confirm final arrangements as and when I have the details. :thumleft:
Piet Coke said:Klink Fair Enough :thumleft:jorust said:*** ANNOUNCEMENT ***
Please note: The official finish for my expedition will not be Cape L'Agulhas...but Luanda (Angola).
Seeing as Angola is my main sponsor, it is only fitting that I should end in Angola. I have been in discussions with government around this idea and just received confirmation now.
I will still stop in L'Agulhas of course. And I'm sure I'll spend a few days in Cpt...but will then carry on back into Namibia and on to Angola for the official finish.
I will confirm final arrangements as and when I have the details. :thumleft:
Ons sal jou wel weer kan sien en 'n ent kan saam ry. :biggrin:
Hi Jolandie ek het ook Shoprite genader vir 'n borgskap en ook Yamaha en al wat leef en beef maar op die einde self gehoes. Terwyl dit so goed gaan moet jy dalk somer 'n reis om die wereld doen. Ek beplan so iets maar sal seker self moet Transvaal. Groete Schalk.jorust said:schalk vd merwe said:Hi Jolandie, ek glo jy gaan die trip deurmaak. As 'n mens glo jy gaan dit maak dan sal jy. Iemand wat ek ken het ook met 'n 650 Dakar deur Afrika en Europa gery en sy bike het toe al 160 000km op gehad, so ek dink jy het die regte bike wat betroubaar is. Miskien net 'n bietjie advies, n' mens raak altyd lus vir Suid Afrikaanse kos in Afrika, as jy Shoprite Google kan jy sien waar hulle winkels is in baie van die groot stede en die selfde vleis en ander voorraad as in RSA daar kry. Ons het dit gedoen en het altyd lekker geeët. Ek volg nou jou trip en sal jou op die grens kom ontmoet volgende jaar as jy terug kom. Sterkte en al die WD ouens dink jy is 'n yster. Groete Schalk JHB.
:thumleft: Dankie Schalk!!!
Yep...ek het op 'n stadium Shoprite genader vir borgskap oor hulle die grootste 'supermarket chain' in Afrika is. No joy. Nou support ek net die local markets. LoL.
Baie dankie, sal great wees om 'n paar mense saam met my te he vir die laaste stretch af na die eindpunt. :ricky:
schalk vd merwe said:Hi Jolandie ek het ook Shoprite genader vir 'n borgskap en ook Yamaha en al wat leef en beef maar op die einde self gehoes. Terwyl dit so goed gaan moet jy dalk somer 'n reis om die wereld doen. Ek beplan so iets maar sal seker self moet Transvaal. Groete Schalk.jorust said:schalk vd merwe said:Hi Jolandie, ek glo jy gaan die trip deurmaak. As 'n mens glo jy gaan dit maak dan sal jy. Iemand wat ek ken het ook met 'n 650 Dakar deur Afrika en Europa gery en sy bike het toe al 160 000km op gehad, so ek dink jy het die regte bike wat betroubaar is. Miskien net 'n bietjie advies, n' mens raak altyd lus vir Suid Afrikaanse kos in Afrika, as jy Shoprite Google kan jy sien waar hulle winkels is in baie van die groot stede en die selfde vleis en ander voorraad as in RSA daar kry. Ons het dit gedoen en het altyd lekker geeët. Ek volg nou jou trip en sal jou op die grens kom ontmoet volgende jaar as jy terug kom. Sterkte en al die WD ouens dink jy is 'n yster. Groete Schalk JHB.
:thumleft: Dankie Schalk!!!
Yep...ek het op 'n stadium Shoprite genader vir borgskap oor hulle die grootste 'supermarket chain' in Afrika is. No joy. Nou support ek net die local markets. LoL.
Baie dankie, sal great wees om 'n paar mense saam met my te he vir die laaste stretch af na die eindpunt. :ricky:
Locator said:Jo's current position (Rue de Moungali, Pointe-Noire, Congo) We will post Jo's trip reports soon!!
Enter your email address to join: