Rim locks

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Aug 15, 2023
Messages
380
Reaction score
582
Location
Potchefstroom
Bike
Kawasaki KLR 650
Gebruik enige van julle rim locks op julle KLR'650 ?

Ek doen baie grondpad (95 %) en merk op beide my voor en agterwiel dat die band beweeg op die rim. (Merkies op die band en rim waarmee ek monitor) My rystyl is normaal, nie hooligan nie ...

Het al voor en agter tubes gehad wat by die valve stem geskeur het ...

Die probleem is waarskynlik banddruk ... 1,5 voor en 1,8 bar op die agterwiel ... ek verkies egter n ietwat sagter banddruk op die grond ....

Hoor graag ...

edit: Dunlop D606 voor en agter
 

Latest posts

Top