Road to Boegoe.(with a few added pics)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ama ride ride said:
chrisL said:
Ama ride ride said:
Dankie Chris.

Sien op jou foto's 2 van my kaapse rymaatjies saam met wie ek lanklaas gery het.
Gedog jy gaan by die Bash wees?
Pieter en Louwtjie seker nè of Johan en Johan of Marius.Dis almal van Worester en Kobus ook.

Dis Johan en Johan en Johan (laaste Johan nie op jou foto nie) :biggrin:
Johan Naude en Johan het Sani pas toe gery na die Bash.
Het my arm erg gedraai om saam te ry! Was nogal tempting!
 
Johan Uys?
Of is dit omdat hy ys maak? :)
 
Weet nie Ossie. Weet net daar was twee Johans van Worcester.
 
Snafu said:
chrisL said:
Ama ride ride said:
chrisL said:
Ama ride ride said:
Dankie Chris.

Sien op jou foto's 2 van my kaapse rymaatjies saam met wie ek lanklaas gery het.
Gedog jy gaan by die Bash wees?
Pieter en Louwtjie seker nè of Johan en Johan of Marius.Dis almal van Worester en Kobus ook.

Dis Johan en Johan en Johan (laaste Johan nie op jou foto nie) :biggrin:
Johan Naude en Johan het Sani pas toe gery na die Bash.
Het my arm erg gedraai om saam te ry! Was nogal tempting!

Johan Uys?
Of is dit omdat hy ys maak? :)

Ha ha...

Baie nice RR , ek en Berti is ou pelle en ek ken hom op sy
slimste
baviaansadventures063.jpg

En SEXIESTE
DSC03430.jpg

Ha ha !! die trip het blerrie lekker gelyk !
 
Must say you looked very happy to see someone on a bike that day John!!
 
Latest posts

Top