Roete Kuruman na Keetmanshoop

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RTFM

Pack Dog
Joined
Apr 4, 2010
Messages
458
Reaction score
303
Location
Nelspruit
Bike
Honda XRV 750 Africa Twin
Middag

Ek is op soek na inligting oor die pad vanaf Kuruman, oor Ashkam, na Keetmanshoop.
Gewoonlik ry ons oor Upington en dan in by Ariamsvlei, maar soek bietjie 'n ander pad.
Is dit die moeite werd om die "kortpad" te ry?? Die enigste inligting wat ek kry, is dat die pad BAIE sleg is.
Is dit grondpad vanaf Kuruman tot in Keetmans??

Enige inligting oor die Rietfontein grenspos??

Dankie by voorbaat

1738759036533.png
 

Latest posts

Top