S10 Eienaars, wees net op die hoede vir die volgende

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SmartyPants

Pack Dog
Joined
Nov 16, 2011
Messages
280
Reaction score
1
Location
Gauteng
Bike
Yamaha Super Tenere
More brakkies,
Let asb net op die volgende:
Die S10 se headers is baie blootgestel by die lamba sensors.
Die S10 se ignition unit / black box ook baie blootgestel. Moenie vra hoe dit gebeur het nie. My S10 het my gedrop in die bos.  ???

Ok hier is wat gebeur het hoekom ek die volgende stellings maak .
Verlede naweek het ek en mamma gaan ry op die dienspaaie. Daar by die 2 spoor paatjies, wou ek lyne verander het, spoed so 30-40 km/h, heel rustig, S10 het gegly op die middel gras en daar le ons, lippe teen die gras.

Gewoonlik behoor dit nie probleem te wees nie, maar nie vandag nie.

Ek het die standaard yam bash plate en grash bars op.

Maak mfiets staande, ok kyk na skade, niks te ernstig nie. So het ek gedink, net agterste voetpeg is gebreek.
S10 morsdood, nie piep nie.
Ok geen probleem, check fuses, main fuse geblaas, replace.
Lewe in S10, als kom aan, geen warskuwings nie niks, sy lyk happy.
Crank haar, niks, doen verdere ondersoek, sien die header is gebuig, presies daar waar sensor sit en waar geen protection is nie.
Daar sit ek, vermoet sensor short uit.
Ok daar begin die long walk to freedom, skat 10 km na naastye pad om maatjies te bel en se bring my bakkie (dankie tog, nie bakkie verkoop nie)
Volgende dag, trippel Yam toe, vir ondersoek en al daardie lekker dinge.

By Yam staan S10, met Rumbox Crashbars en bashplate, sien hulle gee ook baie blootstelling selfde as bashplate by header waar sensor is.

Na 2 dae, kom kwotasie:
Header R 10 K.
My black Boks se kop raas blykbaar: R 20 k
Ander cosmetics R 10 k

Punt wat ek wil maak, is daar 'n rede hoekom die bash plates van rumbox / Yam alu plate nie daardie gedeelte van header bekerm nie ?
Ek kan ook nie verstaan van blackbox nie.
Ek vermoet sensor short uit, maar hulle reken nie so nie, kan nie glo black box se kop raas na val nie, daar is niks ander skade nie, nie eens flikkerlig nie.

Wat dink julle ?

Cheers

Pro
 

Latest posts

Top