Sand Riding. A few fails

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pleco

Race Dog
Joined
Nov 28, 2006
Messages
2,127
Reaction score
0
Location
Cape Town Parow
Bike
BMW R1200GS HP2
Thanks to Roost (1200 GS HP2) and Shaun1 (1100 GS) for their unwilling contributions.  :imaposer:

I was riding a KLR 650A, using a drift HD Stealth.

As comments: I am not talking to myself, we were using radio comms. PTT between my left hand fingers. Unfortunately the last clip does not quite show the steep powder lip over the other side of the dune. I could not stop, so rather decided to bail.  :biggrin:

Enjoy!

[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/gyA9mnhSrfs[/flash]
 
Ek het die video gesien toe jy hom vanoggend op gelaai het op youtube... Ek het lekker gelag.  :ricky:
 
Ja nee, n mens vang maar snaakse goed aan.

Ou nakkie was vinnig om my stadige ryery te blame toe hy in die boom in gery het.  :imaposer:

Ek het maar net gese dat ek vrek goed ry om die bike regop te hou terwyl ek so stadig in die sand ry!

Daai slomo laat my na n moan gat klink. Wou eers edit, toe los ek dit maar.

Video pad rock vir die tipe vids!  :thumleft:
 
Crossed-up said:
Lekker vid.  You fall well!

Thanks Boet. Don't know if thats a compliment or not?  ???

I keep on forgetting to let go of the lower bar.  :biggrin:
 
Also know a few bushes that jump in front of the bike. We laugh with you. Know that too well.
 
classic  :thumleft: :ricky:

I like your last words "oh shit!"
 
Nice - sand bly maar n bitch :biggrin:

Vat n foto van hoe jou kamera aan jou helmet vas is asb :lamer:
 
Wolfmother said:
Nice video, het gelag vir die "Eeeeeiiiiiiiiinnnnnnaaaaaaaa"!

Ja, het al my rugwerwels "ge rearrange" met die land slag!  :'( Pyn slaan altyd so bietjie laat deur.
 
J-dog™ said:
classic  :thumleft: :ricky:

I like your last words "oh shit!"

That was the only thing I could get out.  :imaposer: Was not prepared to do a full Superman down the slipface of that dune. I have seen bikes buried in that stuff.  :eek:

 
Diesel & Dust said:
Nice - sand bly maar n bitch :biggrin:

Vat n foto van hoe jou kamera aan jou helmet vas is asb :lamer:

Ek het die velcro mounts wat saam met die drift kom aan die kant vasgeplak. Het eers al die grooves met spare double sided tape volgemaak. Clip dan net op.

As Roost my kamera opsit, dan gebruik hy die goggle strap mount. werk baie goed. Sal n pic post. Omdat die Drift n 170deg angle het op 720, is dit nie so critical om hom presies reguit te he nie. Net die op en af, om die horison en die dials te sien
 
Great vid Lukas, I see you bought the same sand farm that I did a few weeks ago. :deal:
That slowmow is fantastic.
 
capeklr said:
Great vid Lukas, I see you bought the same sand farm that I did a few weeks ago. :deal:
That slowmow is fantastic.

Ek neem aan ek sien jou volgende Saterdag? 2 Spoor, KLR en spoed om n draai voor n duin, wil nie so lekker in een sin werk nie!  :mwink:
 
Pleco said:
Diesel & Dust said:
Nice - sand bly maar n bitch :biggrin:

Vat n foto van hoe jou kamera aan jou helmet vas is asb :lamer:

Ek het die velcro mounts wat saam met die drift kom aan die kant vasgeplak. Het eers al die grooves met spare double sided tape volgemaak. Clip dan net op.

As Roost my kamera opsit, dan gebruik hy die goggle strap mount. werk baie goed. Sal n pic post. Omdat die Drift n 170deg angle het op 720, is dit nie so critical om hom presies reguit te he nie. Net die op en af, om die horison en die dials te sien


Waarmee kan n mens dit vasplak, ek neem aan enige gom gaan nie werk nie?
 
Top