Pleco
Race Dog
Diesel & Dust said:Pleco said:Diesel & Dust said:Nice - sand bly maar n bitch :biggrin:
Vat n foto van hoe jou kamera aan jou helmet vas is asb :lamer:
Ek het die velcro mounts wat saam met die drift kom aan die kant vasgeplak. Het eers al die grooves met spare double sided tape volgemaak. Clip dan net op.
As Roost my kamera opsit, dan gebruik hy die goggle strap mount. werk baie goed. Sal n pic post. Omdat die Drift n 170deg angle het op 720, is dit nie so critical om hom presies reguit te he nie. Net die op en af, om die horison en die dials te sien
Waarmee kan n mens dit vasplak, ek neem aan enige gom gaan nie werk nie?
Hulle stuur goeie double sided tape saam (selfde wat jy saam met gps bundle kry) die gewone goed werk nie. Silicone werk gewoonlik die beste op so gladde oppervlak. Anders super contact, maar dit kan dalk jou helmet vreet.