Valiant
Pack Dog
Weet enige iemand of jy die "shaft oil seal" pirate te koop kry?
Dis `n 84mm seel. Jy kry n 85mm seel, maar die 84 lyk my net by agente teen R296
Het uit haastigheid en onkunde die nuwe seel opgeneek en diff lek nodsteeds! :angry9: :BangHead: :BangHead: