Shark S900 helmet vs. dual purpose helmet??

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Maya

Pack Dog
Joined
Jan 12, 2010
Messages
412
Reaction score
0
Location
Kuilsriver
Bike
BMW R1200GS
Het enige iemand ondervinding met die Shark S900? Ek het vandag een aangepas by WOA. Ook 'n baie lekker helmet, hou veral van die drop-down tinted visor.
Hoeveel stiller is die volgesighelmets teenoor die DP helmets? Ek ry tans met 'n Zues DP helmet, en vind dat die ou baie raserig en rukkerig oor 120km/h.

Die Shark S900 het mos die tinted visor in, sal ek die peak van die DP helmet baie mis???
 
Top