Short Amageza practice run (video added on page 4)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Pleco said:
Remy said:
Lukas wa steek jy die videos weg  ???

Hey man, dis 7 ure se vids. Editing is bietjie van n nagmerrie. En ek wil al die maklike stukke uithaal. Dan lyk ons nog beter.  :mwink:

OK, got it down to 2.5 hours of good stuff. Now how to upload that to Youtube?

Got some work to do still!
 
Sorry vid is a little long, but gives a nice overview of the trip.

[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/7Y6RlhrkoS4[/flash]
 
Nice video Oom Pleco. Dis n lekke paadjie daai Pos roete. Lekke klippe en sand.  :thumleft:
 
R-O-V-Rat said:
Nice video Oom Pleco. Dis n lekke paadjie daai Pos roete. Lekke klippe en sand.  :thumleft:

Hey!

Wie's jou Oom?!  :biggrin:

Was n lekker run. Net jammer ons moes so baie stop vir Oom Bob om sy asem terug te kry!  :biggrin:
 
Moet my nie forseer om lelik te praat nie !
 
Laai daar 'n paar clips van waar julle gister geoefen het, ek kyk sommer en raak moeg..
 
Besig met daai editing.

Ek het my n paar keer amper nat gepiepie op van daai afdraende. Nie geweet jy kan 0-30kph doen met die agterwiel vol gelock nie!  :eek7:

Het nie die moed gehad om dit saam met Bob en Remy n 2de keer te doen nie.
 
Ha ha ja nee daai afdraand is nogal rof en daar het al bakkies omgedop!
Ek het lekke uitgemis gister! :drif:
 
Hier is Remy by die bult af n paar maande trug!

[/URL]
Die stof is van die agterwiel wat die hele tyd sleep!
 
Rynet, kom in asb. Sy het heelwat fotos geneem, maar ek dink nie n foto kan reg aan die stylte van daai bult laat geskied nie.
 
Legadema said:
Rynet, kom in asb. Sy het heelwat fotos geneem, maar ek dink nie n foto kan reg aan die stylte van daai bult laat geskied nie.

Eks hier Bokkie  :mwink: sal later fotos aflaai en pos, maar ja die fotos sal nie regtig kan wys hoe styl dit was nie  :eek:        Ek is bly ek het die styler afdraende maar af - gepaddle . Sal nog moet opwerk na daai graad draende .

Dankie vir die reel Remy en almal vir die heerllike dag en die goeie Cameradie , het baie geleer  :thumleft: :thumleft:
 
Waar is die paaie. Lyk na vet pret.  :thumleft: :thumleft: :ricky:
 
Baked Beans by default said:
Waar is die paaie. Lyk na vet pret.  :thumleft: :thumleft: :ricky:

Cederberge.

Download link vir garmin file.

https://dl.dropbox.com/u/28065050/Trips/Amageza%20practice%20Oasis/Old%20postal%20and%20doring%20river%20via%20Oasis.gdb
 
Very nice video Pleco. Makes me want to go riding. You started picking up a bit of pace nearer to the end there too.

You seem like a helluva nice bloke to ride with - always encouraging everyone! :thumright:

I laughed at the sounds you made getting off at the end of the ride - that was only 250km boet! Any idea how much we are going to be riding per day on the Amageza? I got the feeling it would be around 700? :dontknow:
 
I always encourage, and I always moan as well!  :imaposer:

The funny thing is that I told Deon that the racing is over now, and that I want to relax towards the end.

But because of the rhythm from riding the whole day, I actually ended up riding much faster than when I was pushing in the morning.

We have since done quite a bit of heavy sand and a 4x4 trail, so I am not moaning so much anymore. Getting fitter, and a little better at this!

Main thing when you ride with me. Its invitation only. If you forgot your sense of humour and or patience at home, you won't get an invite again.

I can ride with any newb, as long as he / she has a sense of humour. Then I can push and prod the whole day long. And we will make it.

The Amageza is going to be seriously tough. I cannot wait!  :thumleft: :thumleft:
 
Top