Circlip said:Lekker RR man, thanks vi die share.
Dwerg said:Shot ouens. Eks al klaar weer jeukerrig. Het sommer met die stukkende bike werk toe gery vandag :ricky:
Roots ek hoop maar net die leave en geld is reg daai tyd. As ek my sin kry kom vroutjie ook saam
WP said:Dwerg said:Shot ouens. Eks al klaar weer jeukerrig. Het sommer met die stukkende bike werk toe gery vandag :ricky:
Roots ek hoop maar net die leave en geld is reg daai tyd. As ek my sin kry kom vroutjie ook saam
Jy wil he sy moet saamkom maar sy Wilmie... eepwall: