Hallo Almal
Ek is in die mark vir 'n KTM 990 adv.
Ek het na die 'S' gekyk, maar die sitplek voel te hoog vir my kort bene, en ek is bang ek laat die ding onnodig omval.
Soos ek verstaan is die verskil tussen die 'S' en die standaard fiets die suspensie.
Verloor ek werklik baie van die fiets se 'offroad capability' as ek vir die standaard 990 Adv gaan?
Is albei modelle nie bulseuns as dit van die teer afklim nie?
Enige advies word waardeer.