Soek iemand om saam te ry"Het reggekom dankie"

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Apr 14, 2011
Messages
1,735
Reaction score
140
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
My seun sou saam gegaan het, maar werksverpligtinge het die idee gekelder.

Soek iemand om saam te ry  deur Baviaans, Meiringspoort, Swartbergpas, die Hel, Seweweekspoort, af tot in die Kaap en dan terug na Sutherland via Ceres en terug Pta toe.
Ek ry maar stadig, so 100/110 km/h, so dit verminder die kandidate seker na so twee :ricky:
Vertrek die 26 April en moet weer by die huis wees Sondag die 4de Mei
 
Top