SwannieBraai
Grey Hound
Hei Mannes en Mannine, iemand wil my n 2014 KTM Duke 390 swop vir my 2016 Kawa KX450F.
Wat sou julle se is sy waarde, is hulle gewild en sal ek hom weer makliker swaai as die 450?
Die 450 is nou te koop vir 47k.
Thx waardeer!
Wat sou julle se is sy waarde, is hulle gewild en sal ek hom weer makliker swaai as die 450?
Die 450 is nou te koop vir 47k.
Thx waardeer!