Dwarskers
Pack Dog
Na 'n lang gesprek met die BAAS (Vroulief) en 25000KM later het ek besef dat dit sal tot my voordeel wees as ek my geliefde GS verkoop. :dousing:
Ons is nie regtig grondpad ryers nie ek sal beter nut van n R1200GT kan kry.
Daar is twee opsies vir die koper:
R125000,00 met die vol pakket. Panniers, Topbox, GPS, Tankbag ens.
Of
R115 000.00 sonder enige van die bybehore.
Ek het nog nooit met die fiets geval nie.
Ek het sowat 'n 1000km gelede nuwe bade voor en agter op gesit.
Al die dienste is by of Hamman Motorad of by Donfords gedoen.
Die fiets is dus in n baie goeie toestand en reg om enige lang trip te doen soos waarvoor hy gemaak is.