• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

[SOLD] Suzuki V-Strom DL 650 2007 (R38,000)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Beylie

Puppy
Joined
Jan 9, 2012
Messages
39
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
2007 Suzuki V-Strom DL 650
66038km, laas gediens op 60,000
2x splinternuwe Anakee 2's (<50km op beide)
Splinternuwe battery (vandag ingesit - 2015/02/21)
Hyde bashplate
Givi Panniers en topbox
Die exhaust is gegut om hom bietjie makliker te maak om te hoor in verkeer (so gekoop)

Die bike is nog net eenkeer saggies neergesit soos beskryf hier:
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=25088.msg1881597#msg1881597

Het 'n spaar flikkerlig. Daar is krapmerke op die crashbars en handguard links (van dieselfde neersit, sien foto onder). Die bike loop soos 'n droom en klink goed en het ons baie sorgelose rides gegee.

Dis baie sad vir my maar dis tyd dat ek die bike laat gaan. Ons eerste meisiekind is so rukkie terug gebore en die bike is vir my en die vrou gewees. Bike ry is vir nou op hold en ons wil ook 'n veiliger kar koop.

Ek's in Pta. PM as jy belangstel.

Pics (bietjie stowwering maar ek sal R10 afslag gee vir dit!):

ivUCRkS.jpg


pPhDBGP.jpg


evczzyK.jpg


76VSiRA.jpg


ZAIBfps.jpg


pomx8E6.jpg


jMdVRXh.jpg


Video:
https://www.youtube.com/watch?v=iQF5VN0v63Q



 

Latest posts

Top